southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Bicycle-GIANT TCR Hybrid with Shimano 105 Groupset in Zeerust, North West for sale

Bicycle-GIANT TCR Hybrid with Shimano 105 Groupset

Soort:
Bicycle
TE KOOP
Padfiets in uitstekende kondisie. Die fiets het sopas 'n major service gehad
en al die kabels is vervang en handlebar-grip is nuut opgesit. Die fiets het drie seisoene gedoen en is nooit mee geval nie. Die foto's is baie duidelik dat die fiets baie goed lyk. Die foto's is geneem na die diens in laas week.
Spesifikasie:
- GIANT TCR Hybrid frame(Medium) with composite fibre fork and tail
- Shimano 105 groupset 9-speed
- Selle Italia saal
- Composite handle bar, stem ens...
Rede vir verkoop: Ek en my vrou het begin bergfiets ry. Die pragtige
fiets is baie mooi na gekyk en is werklik 'n goeie koop

>> Click here to search for more - Bicycles in North West